As jy ‘n nuwe intrekker in ons gemeente is – baie welkom by ons familie! Kom woon een van ons eredienste of ander geleenthede by. Ons sal jou dadelik verwelkom.

Verken ons webwerf om ‘n oorsig te kry van wat alles in ons gemeente gebeur.
Ons wil jou/julle graag leer ken en ons dominee wil jou/julle ook graag persoonlik verwelkom deur te kom kuier en meer van ons gemeente te vertel. Neem asseblief die vrymoedigheid om met ons te gesels as jy ons sien!

BY HIERDIE GEMEENTE IS ALMAL WELKOM!

sosiale media

White and Green Christmas Greeting Facebook Cover (Instagram Post)

Besoek ons