Ons gee om

Vorentoe gemeente is by twee kinderhuise van veiligheid betrokke. Ons gemeentelede voorsien maandeliks ‘n pakkie met basiese benodighede aan elke kind. In samewerking met die omliggende gemeentes word daar elke derde Donderdag van die maand sop gekook vir die haweloses van die Brits gemeenskap.
Die “Lydia-projek” word gesamentlik met ander gemeentes in ons omgewing bedryf. Ons reik uit na die dames van Damonsville deur hulle weekliks met die Woord te bedien. Ons bied ook verskeie werkswinkels aan, waarby hierdie vroue baat kan vind.
Vorentoe het ook ‘n baie groot Klereprojek! Ons reik ook graag uit na die ouetehuise in ons gemeenskap.

 

KONTAK GERUS VIR DS DEWALD AS JY BETROKKE WIL RAAK

sosiale media

White and Green Christmas Greeting Facebook Cover (Instagram Post)

Besoek ons